News from Mr Piet Theron, Arend a true craftsman

Ek wil graag die twee aanhangsels met u deel.  My tuinhulp ( Arend ) kom by my en kyk so na my Ventertjie en se: oubie moet my Ventertjie sien, kom toe die volgende dag met hom werk toe, hy het dit alles self beplan en kunstig gemaak, en ek glo dit gaan nogal aandag trek en `n mooi klein advertensie vir julle wees. Ek het jul adres op `n advertensie in die Tydskrif " Weg " gesien en sal ook graag die foto's vir Weg wil stuur.